Welkom by Lux Verbi Mobile!

Ons is trots om aan te kondig dat van ons eksklusiewe produkte nou meer toeganklik vir ons lesers is. Dit beteken dat jy ons boeke op jou selfoon kan lees.

Lux Verbi gee om wat Christene lees, en dis waarom ons ons inhoud beskikbaar stel deur middel van die nuutste tegnologie. Met Lux Verbi Mobile kan ons Christelike leesstof beskikbaar stel wat goedkoper én meer toeganklik is. Ons almal is baie besig en daarom het ons nie altyd tyd vir lees nie – maar met Lux Verbi se splinternuwe selboeke kan jy ons Christelike leesstof met jou saamneem, waar jy ook al gaan.



Terme en Voorwaardes
© 2008 Luxverbimobile